Katjies in Nood

0 reviews
  • Product Code:
  • Viewed: 268

Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word, hoe stouter word hulle. Grieta word binnekort 'n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op 'n rustige plek in die wereld bring. Sy neem ..

Share

Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word, hoe stouter word hulle. Grieta word binnekort 'n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op 'n rustige plek in die wereld bring. Sy neem haar intrek in 'n hut op 'n eilandjie in die middel van die rivier. Maar dan bars 'n hewige storm los. Die water styg al hoer ...

Add a review

    Bad           Good
Send your enquiry to this supplier
@
Get in Touch with us

Else Mart online shopping south africa

shop.elsemart.com/

  • shop